Cessna 150 is definitief vir my 'n beter vliegtuig. Voel meer solied. Hy is mos heeltemal van metaal gemaak. Omtrent dieselfde grootte as die Jabi. Die spesifieke ene wat ek vlieg is baie mooi opgepas. So veel meer gerieflik om te vlieg. Geen "fuel pump" wat kan oppak nie. Electric flaps wat net langs die throttle sit. Ek vlieg baie lekker met hom. Die Jabi wat ek gevlieg het, het begin "engine failures" kry. 'n Hele paar. :-( Het nie meer veilig gevoel nie.
Wat doen jy vir FlyEAA?? Sjo dit lyk na 'n baie nice company om voor te werk! Ek is mal oor die online Flight planner. Het julle nie so pos oop vir 'n elektroniese ingenieur / pilot nie?! ;-)
Comment Wall (5 comments)
You need to be a member of flyEAA pilot lounge to add comments!
Join this social network
Wat doen jy vir FlyEAA?? Sjo dit lyk na 'n baie nice company om voor te werk! Ek is mal oor die online Flight planner. Het julle nie so pos oop vir 'n elektroniese ingenieur / pilot nie?! ;-)
Wat se jy ou maat?? Hoe gaan dit met jou?
Ek sien jy doen ook nou jou PPL! Awesome!! Ek het ook my PPL op 'n JABI gedoen. Daar op Wonderboom.
Wat is jou planne? Wil jy aangaan tot by jou COM?
Watse werk doen jy nou?
T
Nope, I haven't organised the intro flight. Can you organise it for me? :)
Thanks
Mohammed
This lounge is a great idea. It motivates me to go on studying. :)